Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Submit an article to Indago - a peer reviewed journal

Dawie de Swardt (Departement Ornitologie) het die 12de Birds of Prey-konferensie, wat ’n werkgroep van die Endangered Wildlife Trust is, in Maart by Witsand Natuurreservaat bygewoon. Hy het ook ‘n werkswinkel tydens die konferensie bygewoon: The future direction of raptor conservation in southern Africa. Hier is Dawie (regs) saam met die programbestuurder, Gareth Tate, by Witsand Natuurreservaat se konferensiesentrum.

Comments are closed.