Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Category

Afrikaans Articles

Category

Toentertyd met die koms van die motorkar na Suid-Afrika het verkeersreรซls en -regulasies vanselfsprekend met die toename in verkeer al hoe meer op die voorgrond getree om orde op diรฉ terrein te handhaaf. Bygesรช, selfs met die trapsuutjiespoed ย van die destydse motors en spoedbeperkings van so laag as 15 m/h (24 km/h) het ongelukke sporadies plaasgevind weens onvoldoende verkeersreรซls en die gebrek aan die nougesette toepassing daarvan.