Myte is alomteenwoordig. Hulle kom op plante, in die grond en op ander diere, insluitend die mens, voor. Ja, op jou en veral op jou gesig. Myte is baie klein ongewerweldes en het vier paar pote, wat hulle verwant aan spinnekoppe maak.
Author
