Veldwerk, as deel van Gerda Coetzee se doktorale studie, het vroeër die jaar op die plaas Mooifontein, Colesberg-distrik, plaasgevind. Die veldwerk vorm deel van ’n navorsingsprojek wat handel oor die materiële kultuur van die Dopper-trekboer, sy gesin en nageslag. Die span het uit ses argeoloë bestaan, waaronder drie van die Nasionale Museum (Gerda Coetzee, Myra Gohodzi en Thys Uys) en drie nagraadse Unisa-studente (Jan Engelbrecht, Heidi Fivaz en Sky-Lee Fairhurst).

Comments are closed.