Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Submit an article to Indago - a peer reviewed journal

Agter, tweede van links staan Dawie de Swardt en Jan Neethling voor hom saam met afgevaardigdes by die simposium in Kimberley.

Dawie de Swardt (Departement Ornitologie) en Jan Neethling (Departement Aragnologie) het die 13de Kimberley Biodiversiteit-navorsingsimposium by die Mcgregor Museum in Kimberley bygewoon.  Hierdie simposium word jaarliks deur die McGregor Museum, Noordkaap Departement van Omgewing en Natuurbewaring, SANParke (Kimberley) en die Suid-Afrikaanse omgewingswaarnemingsnetwerk (SAEON) aangebied.  Dawie het ‘n aanbieding, African Rock Pipits from work done at Tswalu kalahari Reserve and Grobleshoop area, gelewer.

Author

Comments are closed.