Bloemfontein is 170 jaar gelede in 1846 gestig en 1 April word algemeen as die stigtingsdatum aanvaar. ‘n Tydelike uitstalling met foto’s van ikoniese geboue uit Bloemfontein se verlede en dieselfde geboue vandag, sowel as argiteksmodelle van die geboue, is uitgestal.
Dawie de Swardt with enthusiasts from the Escarpment Bird Club at the Paardeplaats bird-ringing site near Lydenburg.
In February Dawie de Swardt, Head of the Ornithology Department, undertook a bird-ringing trip to Lydenburg as part of his annual visit to the study site of the Gurney Sugarbird project.
Agter, tweede van links staan Dawie de Swardt en Jan Neethling voor hom saam met afgevaardigdes by die simposium in Kimberley.
Dawie de Swardt (Departement Ornitologie) en Jan Neethling (Departement Aragnologie) het die 13de Kimberley Biodiversiteit-navorsingsimposium by die Mcgregor Museum in Kimberley bygewoon.
Van links: Rick Nuttall (direkteur), prof. Derek Engelbrecht en Dawie de Swardt. Prof. Engelbrecht van die Universiteit van Limpopo, Sovenga (naby Polokwane), en Dawie het aan die begin van November lewerikke in die Bloemfontein-omgewing versamel en ook klankopnames gedoen.
Dr Lloyd Rossouw at the Place du Capitole in Toulouse, France.
Dr Lloyd Rossouw, Head of the Archaeology Department, attended the 23rd biennial conference of the Society of Africanist Archaeologists in Toulouse, France, at the Université Jean Jaurès from 26 June to 2 July.
