“Blazen en snorken” en “Woest rijden”: Verkeersweë en vervoer in Bloemfontein teen die laat-negentiende eeu
Marianna Botes1 en André Wessels2
1Departement Geskiedenis, Nasionale Museum, Posbus 266, Bloemfontein, 9300, Suid-Afrika
en Navorsingsgenoot, Departement Geskiedenis, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
2Departement Geskiedenis, Universiteit van die Vrystaat, Posbus 339, Bloemfontein, 9300, Suid-Afrika en Besoekende Professor, Australian Defence Force Academy, Canberra
