“The South-Eastern quarter of the town, bounded roughly by the Natal Line and the Cape Line shall be the area where a hygienic Native township shall be developed.” This is how Bloemfontein’s mayor, Mr D.A. Thomson, referred to the Free State capital’s new township in his annual report for 1919–1920.
Sport het sedert die vroegste dae van Bloemfontein se ontstaan in 1846 ’n belangrike rol in die lewe van die inwoners gespeel. Die koms van kaptein (later majoor) H.D. Warden, die stigter van Bloemfontein, en sy Britse soldate was ook die begin van sportbedrywighede in die latere Vrystaatse hoofstad. Krieket, perdewedrenne, rugby en sokker is sportsoorte wat deur die Engelssprekendes na Bloemfontein gebring is.
Batho, Bloemfontein’s oldest existing historically-black township, boasts a long gardening tradition. From the early 1920s, when the Town Council started moving Bloemfontein’s black residents from the old Waaihoek location to Batho, gardens were laid out on most properties.
Hoffmanplein weer opgetooi
Na ‘n paar dekades wat Bloemfontein sedert die 1960’s saam met sy onooglike beton-stadsplein, te wete Hoffmanplein, moes leef, het die plein in ‘n mate sy ou glorie teruggekry. Die stadsraad het uiteindelik die wysheid in pag gehad om met vernuwing te poog om wat eens ‘n lowergroen pragplein was en toe deur opvolgende stadsrade verknoei is, te herstel.
Die geskiedenis herhaal homself soms op bisarre maniere. Een van die ontstellende gebeure van die aanloop tot dieTweede Wêreldoorlog (1939–1945) was die sogenaamde Kristallnacht toe stormtroepe van die Nazi-party in die nag van 9 November 1938 Joodse besighede, huise en sinagoges in verskeie Duitse stede en dorpe se vensters stukkend gegooi en die inhoud geplunder het. Die volgende dag was strate besaai met glasskerwe – vandaar die naam Kristallnacht of ‘nag van gebreekte glas’. In hierdie geval was die Duitsers die agressors.
