As deel van die Vrystaat Kunstefees se uitgebreide boekefees is Hannes Haasbroek (regs), historikus van die Museum, se nuwe Bloemfontein-boek, Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede (SUN MeDIA), op 17 Julie by NALN bekendgestel.
Twee van die skaars Barlow se Lewerike (Barlow’s Lark) wat by Mariculture Park buite Port Nolloth gevang en gering is.
Gosiame ‘Amy’ Goitsemodimo (third row second from left) from the Anthropology Department attended the Anthropology Southern Africa conference that took place at the University of Malawi, Zomba in August.
Dawie de Swardt (Departement Ornitologie) het die 12de Birds of Prey-konferensie, wat ’n werkgroep van die Endangered Wildlife Trust is, in Maart by Witsand Natuurreservaat bygewoon.
Delegates at the 13th conference of the Herpetological Association of Africa. (Photo: S. Parusnath)
