Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Submit an article to Indago - a peer reviewed journal
Category

Culna Articles

Category

Erindi Private Game Reserve, Namibia 

Erindi Private Game Reserve lies along the eastern border of the Erongo Region on the Central Plateau of Namibia.  Many species of game, including large predators, roam the over 70 000 hectares of savanna dotted with mountains of volcanic origin.  Archaeological evidence suggests that the area encompassing the reserve was occupied by many prehistoric cultures over a long period of time.  The oldest of these cultures was the San who were responsible for the magnificent rock art in the reserve.

Hoffmanplein weer opgetooi

Na ‘n paar dekades wat Bloemfontein sedert die 1960’s saam met sy onooglike beton-stadsplein, te wete Hoffmanplein, moes leef, het die plein in ‘n mate sy ou glorie teruggekry.  Die stadsraad het uiteindelik die wysheid in pag gehad om met vernuwing te poog om wat eens ‘n lowergroen pragplein was en toe deur opvolgende stadsrade verknoei is, te herstel.

Die geskiedenis herhaal homself soms op bisarre maniere.  Een van die ontstellende gebeure van die aanloop tot dieTweede Wêreldoorlog (1939–1945) was die sogenaamde Kristallnacht toe stormtroepe van die Nazi-party in die nag van 9 November 1938 Joodse besighede, huise en sinagoges in verskeie Duitse stede en dorpe se vensters stukkend gegooi en die inhoud geplunder het.  Die volgende dag was strate besaai met glasskerwe – vandaar die naam Kristallnacht of ‘nag van gebreekte glas’.  In hierdie geval was die Duitsers die agressors.